GoBela-Bela













Kwekery op die pad na Thabazimbi omtrent 2 km vanaf Warmbad Hoerskool.

Die kwekery is een van die voorste kwekerye in die Warmbad omgewing. Hulle is nie net bekend vir hulle vele plantsoorte nie, maar hulle hou ook 'n groot verskeidenheid troeteldiere aan om aan elke kind se behoeftes te voorsien. Kom besoek ons gerus op die Thabazimbi pad so 2km vanaf Hoerskool Warmbad of kontak Lisa by 0784253324.

Kontak: Lisa

Tel: 0784253324

Back Back to top